Afrikaans Pakket 3 : 11 Boeke, 4 Werkskaarte, 450 Flitskaarte
SKU: 978-1-928521-53-5
**ALLE PRODUKTE WORD NIE IN DIE FOTO'S GEWYS NIE.**
Volle pakket bevat:
* Vlak 1 boek 1-5.
* Vlak 2 boek 1.
* Vlak 3 boek 1.
* 4 x LDK leesboeke: Sokkermaats, Zak die vuil varkie, Sus se jaar en Junie vakansie
* 4 Klankoefening werkskaarte met prente
*390 Flitskaarte ( sigwoorde flitskaarte)
* 60 Klank flitskaarte
Ontsluit die towerkrag van lees met ons " Afr pakket + 450 flitskaarte"! Hierdie lewendige klankleer-pakket maak gebruik van boeiende kleure om klank- en letterleer pret en effektief te maak. Kyk hoe jou kind klankvestiging met selfvertroue bemeester!
Ouderdomsgroep: "Perfek vir kinders vanaf Graad 1 tot Graad 3
Resultate: "Sien verbetering in leesvaardighede binne 'n paar weke!"
R2 799,00Price