
WELKOM
By
Kleurkode
Hier kry onderwysers ’n vinnige, betroubare hulpmiddel om kleurkoding en leesonderrig met gemak in die klas toe te pas.Kies ’n funksie en begin — ontwerp om jou leesonderrig te versterk.
App Voorskou
Neem asseblief kennis:
Jy besigtig tans ’n voorskouweergawe van die toepassing.
Slegs ’n beperkte aantal Graad 1-stories is in hierdie weergawe beskikbaar.
Hierdie weergawe is slegs vir demonstrasiedoeleindes.
Die laai op en laai af funksies sal nie in hierdie weergawe werk nie.
Hoe om die Lees Deur Kleur-platform te gebruik
-
Skryf of genereer jou teks – gebruik die AI om ’n storie of spellys te maak, of tik jou eie woorde.
-
Kopieer die teks en plak dit in die Lees Deur Kleur-veld op die platform.
-
Kies “Kleur as Storie” of “Kleur as Spellys” om die woorde outomaties volgens die Lees Deur Kleur-stelsel te sien.
Die platform breek die woorde korrek op en wys die regte kleure vir klinkers, aanvangsklanke en lettergrepe. -
Stoor, druk, of laai dit as PDF af vir gebruik in jou klas of leesprogram.
Jy kan die blad ook Add to Home Screen / Install om dit soos ’n toepassing op jou foon of rekenaar te gebruik.

Voorskou weergawe
LEES DEUR KLEUR
AI Stories
Tik Vir die AI wat om te skryf.
Graad en onderwerp van storie
Klaar/Fout
Klaar gekleurde stories
Title |
|---|
Boet en Sus maak die Be1 |
Boet en Sus Teken |
Boet En Sus Voer die Voel |
Boet en Sus Bou Blokkies |
Boet en Sus Was Hande |
Boet en Sus Bak |
Boet en Sus Speel Karre |
Boet en Sus Water die Plante |
Boet en Sus Speel Bal |
Boet en Sus maak die Bed |
Boet en Sus Voer die Voel |
Boet en Sus Teken |
Boet en sus voer die voel |
Boet en Sus Teken |
Boet en Sus Bou Blokkies |
Boet en Sus maak die Bed |
Boet en Sus Speel Bal |
Boet en Sus Water die Plante |
Boet en Sus speel Karre |
Boet en Sus Bak |
Boet en Sus was Hande |
Gradeer op na die volledige weergawe
Lisensie- en Kopieregkennisgewing
-
Hierdie lisensie word uitsluitlik uitgereik vir persoonlike gebruik of skool-/leessentrumgebruik.
-
Die lisensie is gekoppel aan die geregistreerde individu of instansie soos geaktiveer op ons databasis.
-
Inhoud mag gebruik word op klaskamerprojektors of slim borde en gedruk word vir leerders binne die gelisensieerde klas of skool.
-
Herverkoop, deel, verspreiding of massareproduksie is streng verbode.
-
Hierdie lisensie is nie oordraagbaar nie en geld slegs vir die spesifieke gelisensieerde persoon of skool.

Best Value
Parent / Single Teacher
299
Full access for the parent or one teacher
Valid for one month
Skep Afrikaanse leesstories en spellyste.
Gebruik die Lees Deur Kleur-kleurstelsel.
Materiaal kan afgelaai en gedruk word.

Best Value
Parent / Single Teacher
2 699
Full access for one parent or one teacher
Valid for 12 months
Skep Afrikaanse leesstories en spellyste.
Gebruik die Lees Deur Kleur-kleurstelsel.
Materiaal kan afgelaai en gedruk word.

Best Value
School Licence
8 999
School licence for 15 teachers
Valid for 12 months
Skep Afrikaanse leesstories en spellyste.
Gebruik die Lees Deur Kleur-kleurstelsel.
Materiaal kan afgelaai en gedruk word.
Kies jou prysplan
Vind een wat vir jou werk
