WELKOM
By
KLEURKODE
Met Kleurkode kan jy die volgende binne sekondes genereer.
📚 Skep Lees Deur Kleur stories
📝 Maak werkskaarte vir jou lesse
🔤 Bou spellyste volgens vlak
Alles outomaties volgens die Lees deur Kleur stelsel.
✨ Minder voorbereiding
✨ Meer professionele lesse
✨ Meer tyd vir jou leerders

Klaar gekleurde stories
Title |
|---|
Boet en Sus Teken |
Boet En Sus Voer die Voel |
Boet en Sus Bou Blokkies |
Boet en Sus Was Hande |
Boet en Sus Bak |
Boet en Sus Speel Karre |
Boet en Sus Water die Plante |
Boet en Sus Speel Bal |
Boet en Sus maak die Bed |

Best Value
Parent / Single Teacher
299
Full access for the parent or one teacher
Valid for one month
Skep Afrikaanse stories, spellyste,werkskaarte
Gebruik die Lees Deur Kleur-kleurstelsel.
Materiaal kan afgelaai en gedruk word.

Best Value
Parent / Single Teacher
2 999
Full access for one parent or one teacher
Valid for 12 months
Skep Afrikaanse stories, werkskaarte,spellyste.
Gebruik die Lees Deur Kleur-kleurstelsel.
Materiaal kan afgelaai en gedruk word.

Best Value
School Licence
8 999
School licence for 10
teachers
Valid for 12 months
Skep Afrikaanse stories, werkskaarte,spellyste.
Gebruik die Lees Deur Kleur-kleurstelsel.
Materiaal kan afgelaai en gedruk word.
Choose your pricing plan
Find one that works for you
Lisensie- en Kopieregkennisgewing Hierdie lisensie word uitsluitlik uitgereik vir persoonlike gebruik of skool-/leessentrumgebruik. Die lisensie is gekoppel aan die geregistreerde individu of instansie soos geaktiveer op ons databasis. Inhoud mag gebruik word op klaskamerprojektors of slim borde en gedruk word vir leerders binne die gelisensieerde klas of skool. Herverkoop, deel, verspreiding of massareproduksie is streng verbode. Hierdie lisensie is nie oordraagbaar nie en geld slegs vir die spesifieke gelisensieerde persoon of skool.
