Afrikaanse Pakket
Die Afrikaanse pakket bevat:
- 7 Klanvestiging Boeke in die unieke Lees Deur Kleur Stelsel
- 4 Leesboeke in die unieke Lees Deur Kleur Stelsel
- 4 Klankoefening werkskaarte
- Flitskaart opsies:
- 60 Klank Flitskaarte (Klinkerklanke, Medeklinkers, Dubbelmedeklinkers)
- Al 450 Flitskaarte (60 Klank Flitskaarte + 390 Sigwoord Flitskaarte)
R1 799,00Price

